AfriForum se Thabazimbi-tak verklaar oorlog teen slaggate
AfriForum se Thabazimbi-tak het die afgelope naweek, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, die slaggatprobleem op die Spitskop-pad in Thabazimbi…
AfriForum se Thabazimbi-tak het die afgelope naweek, as deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, die slaggatprobleem op die Spitskop-pad in Thabazimbi…
AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse blou- en groendruppelprojek van stapel gestuur deur die Mopani-distriksmunisipaliteit se water te toets….
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vanjaar 161 vullisterreine landwyd geoudit as deel van hul nasionale projek om die toestand van vullisterreine…
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 28 Julie noodsaaklike goedere soos toiletpapier en skoonmaakmiddels aan die Bougainvillea- versorgingsentrum geskenk. Hierdie skenking…
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 9 Junie in samewerking met die plaaslike gemeenskap slaggate reg oor die dorp opgevul. Hierdie…
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op 25 April saam met ander buurtwagte in die area ’n trolliepatrollie uitgevoer terwyl vullistrokke sakke…
AfriForum se buurtwag in Musina het op 14 April aan die organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Hierdie buurtwag het hande…
’n Lid van AfriForum se Thabazimbi-tak het vroeg op die oggend van 9 Maart, Cee-J van der Walt, die distrikskoördineerder…
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 1 en 2 November ’n groot verskil in hulle onmiddellike omgewing gemaak. Dié tak en…
AfriForum en die familieorganisasie, Saai, het gedurende Augustus hulp verleen aan boere wat deur die verwoestende brande in Pietersburg geraak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing