Ná wegholsukses is Die Kaplyn se speelvak tot 4 Junie verleng
|

Ná wegholsukses is Die Kaplyn se speelvak tot 4 Junie verleng

Die musiekblyspel Die Kaplyn, wat aanvanklik net vanaf 26 April tot 21 Mei by die AfriForum Teater opgevoer sou word, se speelvak is nou tot 4 Junie verleng. Dit volg ná die wegholsukses van die eerste speelvak se kaartjieverkope. Die Kaplyn is ’n aangrypende verhaal van die gebeure tydens die Grensoorlog in die 1980’s. Die produksie…

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in
|

Nominasies vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel stroom in

Op 27 Maart het teaterliefhebbers Wêreldteaterdag gevier. Dié dag is op ’n hoogtepunt afgesluit toe die Naledi-teatertoekennings vir 2022 bekend gemaak is. Nominasie vir Die Gelofte: ’n Musiekblyspel was oorheersend met tien nominasies in verskeie kategorieë. Die Gelofte is in 2022 by AfriForum Teater aangebied oor ’n speelvak van ses weke. Dié musiekblyspel is ’n…

AfriForum Teater vier Wêreldteaterdag
| |

AfriForum Teater vier Wêreldteaterdag

Op 27 Maart vier AfriForum Teater soos vele ander teaterliefhebbers Wêreldteaterdag. Dié dag is in 1961 deur die Internasionale Teaterinstituut (ITI) geïnisieer en sedertdien word dit reg oor die wêreld gevier. Teaters wil op hierdie dag die belang van teaters as ’n kunsvorm onder die aandag van instansies, individue en die regering bring. Teaters voeg…

DIE KAPLYN – ’N NUWE MUSIEKBLYSPEL OP AFRIFORUM TEATER SE PLANKE
|

DIE KAPLYN – ’N NUWE MUSIEKBLYSPEL OP AFRIFORUM TEATER SE PLANKE

AfriForum Teater verwelkom binnekort nog ’n nuwe musiekblyspel: Die Kaplyn. Die Kaplyn is ’n AfriForum-produksie wat in samewerking met Inhoud Huis Musiek aangebied word. Die rolverdeling spog met bekende name in die musiek- en teaterbedryf soos Johan Vorster, Ilan van Staden en Jackie Lulu. Die verhaal en konsep is deur Johan Vorster geskryf en volg op die…

Panyaza Lesufi moet nóú gekeer word
|

Panyaza Lesufi moet nóú gekeer word

AfriForum het vanoggend ’n memorandum aan David Makhura, Gautengse premier, oorhandig waarin die kop van Panyaza Lesufi, provinsiale LUR vir onderwys, geëis word. Strafregtelike klagtes oor wanbesteding is ook teen Edward Mosuwe, hoof van die Gautengse onderwysdepartement, by die SAPD ingedien. Die Gautengse onderwysdepartement het die afgelope jare berug geword vir die wyse waarop Lesufi…

Kenners meen aktiewe betrokkenheid sal blink toekoms vir Afrikaanse onderrig verseker
|

Kenners meen aktiewe betrokkenheid sal blink toekoms vir Afrikaanse onderrig verseker

Afrikaanse onderrig word die afgelope paar jaar gekenmerk deur gewelddadige betogings, politieke moddergooiery en radikale afskaffing op tersiêre-onderwysvlak. Tog meen kenners dat daar ’n toekoms vir Afrikaanse onderrig is, maar die aktiewe betrokkenheid van alle rolspelers en belanghebbendes, insluitend ouers, onderwysers en organisasies soos AfriForum, is kern. Dr. Theuns Eloff, voormalige visekanselier van die Noordwes-Universiteit…

|

Solidariteit Beweging meen Afrikaanse onderrig het ’n blink toekoms

“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.” Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Werner Human, adjunkhoof van Solidariteit en Carien Bloem, onderwyskoördineerder by AfriForum, het tydens AfriForum se Quo vadis-gespreksreeks in Nelspruit Suid-Afrikaanse onderwys en wat die toekoms vir ons kinders inhou,…

|

AfriForum se skoleveiligheidsgids sal help om plofbare situasies te ontlont

Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp kry met ’n skoleveiligheidsgids wat die burgerregte-organisasie AfriForum vandag bekendgestel het. Die gids bevat ’n oudit met 116 vrae wat skole kan voltooi ten einde te bepaal hoe gerat hulle vir probleme met veiligheid by…

End of content

End of content