AfriForum kan nie vir regering wag en kyk hoe gemeenskappe ly
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die…
Die burgerregte-waghond het vandag ’n omvattende plan bekend gestel vir gemeenskappe wat onder die voortgesette Covid-19-inperking en -krisis ly. Die…
AfriForum se Pietersburg-tak het op 1 Mei 2020 ’n projek van stapel gestuur om persele waar noodsaaklike dienste gelewer word, te ontsmet….
AfriForum se Zeerust-tak het in April 2020 ongeveer 300 behoeftige gesinne in Zeerust – onder meer inwoners van die Uitkoms-woonstelle…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer…
AfriForum se Groter Oos-Rand-takke het op 19 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van…
In ’n poging om buurtwagte en ander veiligheidstrukture toe te laat om tydens die staat van inperking aktief te funksioneer,…
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het…
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 21 Januarie 2020 drie Brasiliaanse toeriste bygestaan wat deel geword het van Suid-Afrika se misdaadstatistiek. Die…
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 13 November 2019 ’n boom in Waverley verwyder wat ’n straat versper het. Weens die sterk wind…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing