AfriForum-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

AfriForum-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nasionale projek geloods om buurtwagsigbaarheid te verhoog vir die komende feesseisoen. Ongeveer 140 AfriForum-buurtwagte sal in die komende maand sigbaarheid in hul gemeenskappe verhoog om misdadigers af te skrik. Met die naderende feesseisoen kan daar verwag word dat misdaad gaan toeneem. Dié hoë sigbaarheidsoptredes deur AfriForum se buurtwagte kan ’n…

|

Operasie Misdaadvry was reuse sukses

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Operasie Misdaadvry het die afgelope naweek bewys dat gemeenskappe veiliger is daar waar veiligheidstrukture gevestig word. Sowat 3 000 mense was betrokke by die nasionale massapatrollie wat Vrydagaand landwyd plaasgevind het. Altesame 52 AfriForum-buurtwagte, 29 outonome buurtwagte, 29 gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), 6 gemeenskapsorganisasies en 11 sekuriteitsmaatskappye het aan die operasie deelgeneem. Op…

End of content

End of content