AfriForum hou die Mooirivier veilig
| |

AfriForum hou die Mooirivier veilig

AfriForum se veiligheidsnetwerke in die Mooirivier het in Februarie weereens ’n reuse bydrae in die dorpe en omliggende gebiede gelewer. Daar is ongeveer 740 patrollies gery deur 536 patrolleerders. Die buurtwagte in hierdie streek is Bothaville, Parys, Sasolburg, Ellaton, Songloed, Hartbeesfontein buurt- en plaaswag, Potchefstroom, Stilfontein, Orkney, Ventersdorp en Wolmaransstad. Drie van dié buurtwagte het…

AfriForum-buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg trek kapers vas
| |

AfriForum-buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg trek kapers vas

AfriForum se buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg het op 15 Oktober die polisie bygestaan om die vermeende kapers van ’n sigaretafleweringsvoertuig vas te trek. Die buurtwagte het inligting ontvang oor dié voertuig wat in Potgietersrus gekaap is. Tydens die voorval is die bestuurder van die voertuig in sy skouer en maag geskiet, terwyl die passasier ook…

|

AfriForum se Moot-takke sorg vir veiliger en skoner omgewings

Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die bul by die horings gepak om dié areas skoner en veiliger te maak. Tydens die takke se #VegEnBou-week is bome by laerskole geplant en die strate is geverf. Talle slaggate is opgevul en ’n reuse-kameraprojek is bekend gestel om misdaad in die gebied te bekamp….

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan massapatrollie
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan massapatrollie

AfriForum se buurtwagte in Alberton, Boksburg, Brakpan, Benoni, Edenvale, Germiston, Kempton Park en Springs het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums en ander buurtwagte aangepak. Altesaam 234 AfriForum-lede en 308 ander patrolleerders…

AfriForum se Kimberley-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
|

AfriForum se Kimberley-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se Kimberley-buurtwagte het op 18 September aan die nasionale patrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die patrollie in Kimberley is uitgevoer in samewerking met die SAPD en verskeie gemeenskapslede.Altesaam 22 AfriForum-patrolleerders en ses patrolleerders van ander veiligheidsinstansies het bykans 720 km in 13 voertuie afgelê. Drie voorvalle is…

AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 18 September 2020 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is in samewerking met die SAPD, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies aangepak. Altesaam 656 AfriForum-lede en 963 ander patrolleerders het 33 642 km met 776…

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale massapatrollie deel  
| |

AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte neem aan nasionale massapatrollie deel  

Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 18 September aan die burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem wat reg oor die land gehou is. Talle ander veiligheidstrukture het ook daaraan deelgeneem. Die doel van die patrollie was om samewerking tussen verskillende gemeenskappe en veiligheidstrukture te bevorder om sodoende misdaadvoorkoming te bewerkstellig. Nagenoeg 340 AfriForum-patrolleerders het saam met 359…

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Mooirivier-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Die AfriForum-buurtwagte in Bothaville, Ellaton, Hartbeesfontein, Orkney, Parys, Potchefstroom, Sasolburg, Stilfontein en Ventersdorp se plaas- en buurtwagte het op 18 September 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die patrollie is tussen 18:00 en 06:00 uitgevoer in samewerking met die SAPD en verskeie gemeenskapslede, sekuriteitsmaatskappye en ander veiligheidsinstansies uit die onderskeie dorpe….

#VegEnBou-week: AfriForum sit skouer aan die wiel in Ellisras
| | |

#VegEnBou-week: AfriForum sit skouer aan die wiel in Ellisras

AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is tydens die #VegEnBou-week gehou. Opheffingsprojekte Die tak het op 28 Augustus 30 bottels handreiniger aan die SAVF Maroela Oord geskenk om die bejaardes en personeel teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Die tak se…

AfriForum-buurtwagte help SAPD met arrestasie van poging-tot-moord-verdagte
| |

AfriForum-buurtwagte help SAPD met arrestasie van poging-tot-moord-verdagte

Buurtwaglede van AfriForum se Pietersburg- en Mojadjiskloof-buurtwagte het op 18 Augustus 2020, saam met SPS Services, Mighty Tactical Reaction Service en die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), die SAPD gehelp om ’n gewapende rower wat op die polisie geskiet het, vas te trek. Die SAPD het omstreeks 18:00 inligting van ’n gewapende rower in ’n wit Golf 6…

End of content

End of content