AfriForum stig buurtwag in Dullstroom
| |

AfriForum stig buurtwag in Dullstroom

AfriForum het op 15 Oktober 2020 ’n nuwe buurtwag in Dullstroom gestig nadat gemeenskapslede die organisasie met dié versoek genader het. Die buurtwag se bestuur bestaan uit Gerhard Delport (voorsitter), Madlene Holtzhausen (sekretaris) en Nico Pienaar (koördineerder). Die doel van die buurtwag is om van proaktiewe optredes gebruik te maak om misdaad te bekamp. Daar word gereeld…

AfriForum stig buurtwag in Parys
| |

AfriForum stig buurtwag in Parys

AfriForum se Parys-tak het op 13 Augustus 2020 ’n buurtwag gestig nadat inwoners die organisasie genader het om ’n buurtwag op die been te bring aangesien die misdaadsyfers in hierdie plattelandse dorpie die hoogte ingeskiet het. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word, word 30 gedragskodes benodig. Die bestuur bestaan uit die volgende lede: De Wet Fouché (voorsitter),…

AfriForum stig buurtwag in Ermelo
| |

AfriForum stig buurtwag in Ermelo

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n nuwe buurtwag in Ermelo gestig. Die buurtwagbestuur bestaan uit Heinrich Jansen van Rensburg (voorsitter) en Frikkie du Plessis (koördineerder). Ander AfriForum-buurtwagte in die nabye omgewing sluit die Standerton-buurtwag, wat al verskeie suksesse behaal het, in. “Dié buurtwag vorm deel van ons takstruktuur en het ten doel om die…

AfriForum stig buurtwag in Malalane 
| |

AfriForum stig buurtwag in Malalane 

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n buurtwag in Malalane op die been gebring nadat gemeenskapslede die organisasie genader het om ’n buurtwag te stig. Die buurtwag gaan saam met plaaslike veiligheidsinstansies en die polisie werk om misdaad in dié dorp te bekamp. Lede wat by die buurtwag aansluit, geniet verskeie voordele, soos regsondersteuning vir…

AfriForum hou tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus
| | |

AfriForum hou tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus

AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n tak- en buurtwagstigtingsvergadering in Steynsrus gehou. Die gemeenskap het AfriForum genader om ’n tak te stig nadat ’n behoefte daaraan in dié dorp ontstaan het. Altesaam 35 gemeenskapslede het hierdie vergadering bygewoon, waartydens die bestuur van die tak gekies is. Dié nuutgestigte tak is reeds besig met die beplanning van…

AfriForum stig Walker Drive-buurtwag in Port Elizabeth
| |

AfriForum stig Walker Drive-buurtwag in Port Elizabeth

AfriForum het op 29 Oktober 2019 die Walker Drive-buurtwag gestig wat deel vorm van dié organisasie se Port Elizabeth-tak. “Dié buurtwag se doel is om die gemeenskap in samewerking met die polisie en ander plaaslike veiligheidsinstansies te help om misdaad doeltreffend te bekamp,” sê Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek. David Olivier, AfriForum se…

AfriForum stig Bankhara Budolong-buurtwag
| |

AfriForum stig Bankhara Budolong-buurtwag

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Bankhara Budolong buite Kuruman gestig. Dié buurtwag vorm deel van AfriForum se Kuruman-tak. Volgens Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, gaan die Bankhara Budolong-gemeenskap gereeld onder misdade soos diefstal en roof gebuk. Die nuwe buurtwag wil dié misdade in samewerking met…

AfriForum stig Welbekend-buurtwag
| |

AfriForum stig Welbekend-buurtwag

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 September 2019 ’n nuwe buurtwag in die Welbekend-area gestig. Díe buurtwag vorm deel van die Moreletapark-tak en is deel van drie ander AfriForum-buurtwagte in die area. “Dié buurtwag gaan die gemeenskap in tye van nood in samewerking met die polisie en ander plaaslike veiligheidsinstansies bystaan,” sê Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineer­der…

End of content

End of content