Brits-buurtwaglede ontvang opleiding
| |

Brits-buurtwaglede ontvang opleiding

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 29 April opleiding in toneelhantering by Hennier Barnard ontvang. Die toneelhantering is aan verskeie sektorleiers aangebied wat die inligting dan aan die res van die buurtwaglede sal kommunikeer. Volgens Armand Viljoen, AfriForum se distrikskoördineerder vir Marico, is die opleiding van kardinale belang om te verseker dat AfriForum se buurtwaglede…

AfriForum-protospan ontvang opleiding en toerusting
| |

AfriForum-protospan ontvang opleiding en toerusting

AfriForum se Lydenburg-protospan het op 12 September 2020 spoorsny- en bykomende opleiding ontvang. Sewe lede is opgelei in spoorsny en toneelbewaring en hierdie spoorsnyers word gebruik om saam met die SAPD misdadigers se spore te volg en te help om hul vas te trek. Nuwe toerusting is ook vir die lede aangekoop. Hierdie toerusting sluit…

AfriForum se Lydenburg-buurtwag bied opleiding aan
| |

AfriForum se Lydenburg-buurtwag bied opleiding aan

Die AfriForum-buurtwag in Lydenburg het twee opleidingskursusse vir AfriForum-lede in dié dorp aangebied. Protospanopleiding is op 1 Augustus 2020 aangebied om te verseker dat lede bevoeg is en binne die raamwerk van die wet optree. Protospanlede word gereeld aan verskeie situasies blootgestel wat hierdie opleiding noodsaaklik maak. Basiese opleiding in selfverdediging is op 8 Augustus 2020 aangebied vir lede…

AfriForum se Velddrif-buurtwag ontvang opleiding in toneelhantering en patrollies
| |

AfriForum se Velddrif-buurtwag ontvang opleiding in toneelhantering en patrollies

Lede van AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 5 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het die opleiding aangebied. Dié veiligheidsmodules het ten doel om misdaad in hul onderskeie gemeenskappe te bekamp en gemeenskapslede by te staan en weerbaar te maak.

End of content

End of content