AfriForum-buurtwag en GPF staan gemeenskap by
AfriForum se Benoni-tak buurtwag het Dinsdagaand, 7 Februarie 2018, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) verskeie gemeenskapslede bygestaan nadat…
AfriForum se Benoni-tak buurtwag het Dinsdagaand, 7 Februarie 2018, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) verskeie gemeenskapslede bygestaan nadat…
Lede van AfriForum se Alberton-buurtwag het op 27 Januarie 2018 die eerste sessie van hul trauma-opleiding ontvang.
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 6 Februarie 2018 bystand aan die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) se K9-eenheid gebied met die vastrek van ’n…
AfriForum se Upington-buurtwag het die afgelope naweek ’n verdagte wat in ’n erf opgemerk is, vasgetrek.
AfriForum het kommentaar oor die gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) se 2017-konsepbeleid ingedien. Dié beleid bied duidelikheid oor die funksies en rol van…
AfriForum se buurtwagte in Delareyville en Schweizer-Reneke het op 2 Desember 2017 aan ’n nasionale massapatrollie in dié dorpe en op omliggende…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase uitgevoer. Altesaam 256 mense het…
Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 25 November 2017 aan die burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde vanaf…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing