AfriForum se Kuruman-buurtwag trek misdadigers vas
AfriForum se Kuruman-buurtwag het in Augustus sewe verdagtes vir diefstal gearresteer.
AfriForum se Kuruman-buurtwag het in Augustus sewe verdagtes vir diefstal gearresteer.
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort, tesame met gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), sekuriteitsmaatskappye, privaat buurtwagte en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), het op Vrydag 17 Augustus 2018…
AfriForum se Bethlehem-buurtwag het op 16 Augustus 2018 ’n persoon gearresteer wat na bewering onwettig langs die Panorama in Paul Laeseckelaan kamp…
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het op 12 Augustus 2018 ’n verdagte vasgekeer wat in die besit van dagga was.
Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus…
AfriForum se Meyerspark-buurtwag was op 6 Augustus die eerste veiligheidsinstansie op ’n motorkapingstoneel waar een van die verdagtes vasgetrek is….
AfriForum se Ellisras-tak het die afgelope naweek Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad – in dié dorp van stapel…
Die AfriForum-buurtwag in Meyerspark het op 1 Augustus 2018 tussen 20:00 en 22:30 die gebied rondom die Wapadrand-kragsubstasie gepatrolleer ten einde sigbaarheid…
Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg en P.H. Sekuriteitsmaatskappy het Saterdagnag tot gevolg gehad dat veediewe vasgetrek is….
Lede van die AfriForum-buurtwag in Springs het op 21 Julie 2018 basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede is dus nou daartoe in staat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing