AfriForum se Roodepoort-buurtwag bereik nuwe hoogtes
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 15 Februarie 2019 sy maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie gehou.
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 15 Februarie 2019 sy maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie gehou.
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het op 16 Februarie 2019 die SAPD bygestaan tydens ’n klopjag waar beslag gelê is op gesteelde goedere…
Die AfriForum-tak en buurtwag in Stilfontein het in samewerking met inwoners twee skoonmaakaksies op 8 en 10 en Februarie 2019…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman het vroeër vandeesmaand tweerigtingradio’s aan verskeie skole in dié dorp oorhandig.
Die AfriForum-tak in Bloemhof het in samewerking met inwoners en plaaslike ondernemings ’n skoonmaakaksie in dié dorp geloods met die…
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel vorm van die burgerregte-organisasie se Malmesbury-takstruktuur, is op 29 Januarie 2019 opgelei oor die regsaspekte…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Vrydag 25 Januarie hul eerste maandelikse misdaadvoorkomings- en massapatrollie vir 2019 gehou. Die Fairland SAPD; die…
’n Lid van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op die oggend van 24 Januarie 2019 twee verdagtes opgemerk wat oor ’n muur in…
AfriForum se Benoni-tak het gedurende Januarie nuwe veiligheidstoerusting ontvang. Die plaaslike tak het dié behoefte weens ’n toename in…
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing