AfriForum se Richardsbaai-tak help om verdagte te arresteer
AfriForum se Richardsbaai-tak het op Saterdag 13 April 2019 gehelp om ’n verdagte te arresteer. Dié verdagte is gesoek in verband…
AfriForum se Richardsbaai-tak het op Saterdag 13 April 2019 gehelp om ’n verdagte te arresteer. Dié verdagte is gesoek in verband…
AfriForum se Waverley-tak, ’n paar lede van AfriForum Jeug en die nuwe buurtwag het op Saterdag 6 April 2019 bymekaargekom om dele…
Lede van AfriForum se Keimoes-buurtwag het op 26 Maart 2019 opleiding in regsaspekte ontvang. Dié opleiding vorm deel van die voordele wat…
AfriForum se Kathu-buurtwag het op 28 Maart 2019 tesame met die polisie en JWC-sekuriteit ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik gesteelde goedere probeer…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Maart 2019 ’n plaaswag op Ant’s Hill – wat naby Ellisras in die Waterberg-distrik geleë is…
Die AfriForum-buurtwagte van die Apiesriviervallei het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie deelgeneem. Sowat 118 buurtwaglede het ongeveer 2 640 km tydens…
Die Komtiekie-plaaswag, wat deel van AfriForum se Vryburg-buurtwag is, het gisternag (24 Maart 2019) ’n misdaad in dié omgewing gefnuik. Tydens ’n…
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Langenhovenpark-tak het onlangs besluit om basiese noodhulpkursusse vir hul patrolleerders en lede van die gemeenskap…
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan…
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing