AfriForum se Phalaborwa-buurtwag en SAPD arresteer verdagte
Danksy die paraatheid van AfriForum se Phalaborwa-buurtwag is ’n verdagte tydens ’n roetinepatrollie gearresteer. Dít volg nadat die buurtwag…
Danksy die paraatheid van AfriForum se Phalaborwa-buurtwag is ’n verdagte tydens ’n roetinepatrollie gearresteer. Dít volg nadat die buurtwag…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 ’n loodskomitee in Fochville op die been gebring met die doel om ’n buurtwag…
AfriForum se Oos-moot Buurtwag het op Woensdagoggend 26 Junie 2019 drie bossiekappers teruggevind ná dit vermoedelik in die vroeë oggendure…
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 19 Junie 2019 opleiding ontvang in regsaspekte wat op…
AfriForum se Phalaborwa-buurtwag en die SAPD het oor die afgelope naweek vier arrestasies tydens twee afsonderlike insidente in die Phalaborwa-omgewing…
AfriForum se Brakpan-, Springs- en Germiston-buurtwagte het op 13 Junie 2019 ’n inligtingsessie bygewoon wat deur AfriForum se 911 Traumaslagofferondersteuningseenheid in Brakpan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 ’n buurtwag in Phalaborwa gestig. Dit volg nadat die gemeenskap ’n behoefte uitgespreek het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Boksburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op Saterdag 1 Junie 2019 in samewerking met die SAPD, Kilnerpark Sekuriteit en die Tshwane Blitspatrollie…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het in Mei 2019 op verskeie maniere hoop geskep deur inisiatief te neem en in samewerking met…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing