Pietersburg-buurtwag help om verdagte aan te keer
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD…
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD…
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie bekend as AfriForum-Bot op die…
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 26 April 2020 op ’n vrou se noodoproep gereageer…
In ’n poging om buurtwagte en ander veiligheidstrukture toe te laat om tydens die staat van inperking aktief te funksioneer,…
Die AfriForum-buurtwag in Kempton Park het die plaaslike gemeenskap in Maartmaand deurlopend bygestaan en verskeie voorvalle hanteer. Die buurtwag het…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en Kasselman-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek nadat ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op 21 Maart 2020 verdagtes aangekeer. Die buurtwag het om 06:00 op ’n vrou se noodoproep…
AfriForum se Oos-Moot-tak het op 23 Februarie 2020 ’n noodboodskap op hulle telegramgroep ontvang. ’n Verdagte was besig om een…
AfriForum se Uitsig-buurtwag in Bloemfontein het op 11 Februarie 2020 spoedig gereageer om ’n vrou wat vermoedelik ’n beroerte gehad het,…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 7 en 8 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing