Kuruman-tak, SAPD en ander staan saam om misdaad te bekamp
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD en distriksraad gevat om ’n…
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD en distriksraad gevat om ’n…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 20 Augustus in samewerking met die SAPD in dié dorp ’n sigbaarheidspatrollie gehou wat tot…
AfriForum se tak in Roodepoort het op 21 Augustus sy maandelikse misdaadvoorkomende massapatrollie gehou. Dié patrollie het ’n rekordgetal van…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het vandag ’n voertuig wat tydens ’n plaasaanval in die Kaapschehoop-omgewing tussen Nelspruit en Barberton gesteel…
Die AfriForum-buurtwag in Lydenburg het twee opleidingskursusse vir AfriForum-lede in dié dorp aangebied. Protospanopleiding is op 1 Augustus 2020 aangebied om te…
AfriForum-buurtwaglede het op 16 Augustus die Potgietersrus-brandweer gehelp om ’n wegholbrand te bestry. Die buurtwag het ’n versoek van die brandweer…
AfriForum-buurtwaglede in Modjadjiskloof het op 17 Augustus gehelp om ’n verdagte in hegtenis te neem wat na bewering betrokke was by…
AfriForum se Parys-tak het op 13 Augustus 2020 ’n buurtwag gestig nadat inwoners die organisasie genader het om ’n buurtwag op die…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus….
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het deelgeneem aan ’n veiligheidsinisiatief wat gelei is deur die Rustenburg Crime Combating Forum (RCCF) in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing