AfriForum se Bothaville-buurtwag help SAPD om booswigte vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville en die SAPD het die afgelope naweek sukses behaal toe twee verdagtes in hegtenis geneem is…
Die AfriForum-buurtwag in Bothaville en die SAPD het die afgelope naweek sukses behaal toe twee verdagtes in hegtenis geneem is…
AfriForum se Pionier-tak in Meyerspark het die naweek van 24 tot 25 Oktober sowat drie ton se goedere aangery na…
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 27 Oktober ’n buurtwag gestig ná verskeie vergaderings met rolspelers binne die dorp en sy…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 23 Oktober 2020 hul agtste maandelikse massa- en misdaadvoorkomingspatrollie gehou. Dié patrollie is in…
AfriForum se buurtwagte in Potgietersrus en Pietersburg het op 15 Oktober die polisie bygestaan om die vermeende kapers van ’n sigaretafleweringsvoertuig…
Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof het op 13 Oktober 2020 ’n gesteelde voertuig opgespoor nadat hulle inligting ontvang het van vermoedelik gesteelde beeste…
Die nuutgestigte beheerkamer wat bystand bied aan AfriForum se noordstreek (Gauteng, Mpumalanga en Limpopo) speel ’n kernrol in die bekamping…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Oktober ’n buurtwag in Centurion gestig. Dié buurtwag – wat deel van AfriForum se…
AfriForum se onderskeie takke in die Pretoriase Moot het verlede week hard gewerk tydens sy #VegEnBou-week om die gemeenskap te…
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag het op 1 Oktober in die vroeë oggendure hulp verleen aan ’n gesin wie se huis gebrand…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing