Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het die afgelope week tot verskeie sake toegetree en heelwat skoonmaakprojekte aangepak om verval te stuit. AfriForum het Eskom…
AfriForum het die afgelope week tot verskeie sake toegetree en heelwat skoonmaakprojekte aangepak om verval te stuit. AfriForum het Eskom…
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het die afgelope naweek ’n massapatrollie gehou en beheerpunte saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), privaat…
AfriForum se gemeenskapsveiligheidsentrum (GVS) in Bloemfontein het die afgelope maand verskeie veiligheidskwessies hanteer en belangrike ondersteuning aan inwoners gebied. AfriForum-buurtwagte…
Die grootste optog van Afrikaanssprekendes sedert 1994 het vandeesweek in Pretoria plaasgevind toe meer as 10 000 mense by die Voortrekkermonument…
AfriForum se Grootoog-buurtwag het die afgelope naweek talle verdagte persone in Keimoes vasgetrek tydens die burgerregteorganisasie se nasionale patrollie. Altesaam…
AfriForum-buurtwagte in die Suidstreek het die afgelope naweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), sekuriteitsmaatskappye en…
AfriForum se buurtwagte het die afgelope tyd verskeie booswigte gefnuik met hul goed georganiseerde optrede. In Groblersdal het AfriForum se…
Danksy die flink optrede van AfriForum se Vaalharts-buurtwag is daar een minder gesteelde vragmotor in Hartswater. ’n Lid van hierdie…
In minder as ’n week nadat pres. Cyril Ramaphosa die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette 32 van 2024 (Bela-wet) bekragtig het,…
AfriForum het vandeesweek tot verskeie sake toegetree om na gemeenskappe se belange om te sien. Die veldtog Red Pretoria is…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing