AfriForum: Openbare Beskermer onbekwaam vir amp; moet bedank
| |

AfriForum: Openbare Beskermer onbekwaam vir amp; moet bedank

AfriForum het Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), vandag versoek om te bedank. Dié burgerregteorganisasie beskou haar as onbekwaam vir die amp ná onlangse verdoemende ontwikkeling waarin sy betrokke is. Die Valke is tans besig om Mkhwebane vir meineed te ondersoek, terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verlede week ’n ondersoek na haar belastingsake geloods het…

Mkhwebane: Openbare Bedreiger eerder as Openbare Beskermer?
|

Mkhwebane: Openbare Bedreiger eerder as Openbare Beskermer?

Striemende aanvalle, ook van die regbank, is die afgelope weke op adv. Busisiswe Mkhwebane, Openbare Beskermer (OB), en haar kantoor gedoen ná uitsprake en optrede wat ernstige vrae oor haar geskiktheid en bekwaamheid as OB laat ontstaan het. In die lig van dié omstredenheid het die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) vandag ’n blitsseminaar…

‘Oneerlike’ OB moet haar tasse pak
|

‘Oneerlike’ OB moet haar tasse pak

Dit lyk of adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), se dae getel is. Dit sal wel die geval wees indien opposisiepartye en burgerregte-organisasies hul sin kry dat sy onmiddellik bedank nadat die Konstitusionele Hof verdoemende bevindinge teen haar gemaak het. Indien Mkhwebane nie bedank nie, kan net die parlement haar ontslaan. Ingevolge die Grondwet…

End of content

End of content