AfriForum se Piet Retief-tak rig waterpunte op
| |

AfriForum se Piet Retief-tak rig waterpunte op

Die AfriForum-tak in Piet Retief het van 14 tot 18 September 2020 sy eerste ses noodwaterpunte op strategiese plekke in dié dorp opgerig sodat inwoners en gemeenskapslede in tye van nood toegang tot water sal hê. Dít volg nadat ’n brief aan die gemeenskap gestuur is oor opgraderings en dat Piet Retief vir ongeveer twee…

AfriForum oorweeg regsaksie oor KSA se rassediskriminerende aanstellings
|

AfriForum oorweeg regsaksie oor KSA se rassediskriminerende aanstellings

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om moontlike regsaksie teen Krieket Suid-Afrika (KSA) te ondersoek. Dít volg nadat Krieket Suid-Afrika aangekondig het dat hulle voortaan daartoe verbind sal wees om slegs swart konsultante aan te stel in ’n poging om transformasie te versnel. Dié besluit is Maandag tydens ’n vergadering met die Departement…

Bethal-tak herstel slaggate in die dorp
| |

Bethal-tak herstel slaggate in die dorp

AfriForum se Bethal-tak het op 26 Augustus 2020 dié dorp se slaggate herstel. Daar is tydens die projek meer as 200 sakkies teer gebruik om slaggate in Du Plooystraat en Eeufeesstraat tot by die N17-hoofweg te herstel. Die reuseslaggate by die Midnight Engen-vulstasie is ook herstel en sowat 30 sakkies teer is vir dié drie…

AfriForum het nou kwartmiljoen aktiewe lede; groei sterk tydens inperking
|

AfriForum het nou kwartmiljoen aktiewe lede; groei sterk tydens inperking

Die burgerregteorganisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die kwartmiljoenkerf verbygesteek en staan tans op 250 054 lede. Dié organisasie se ledetal het aan die begin van die COVID-19-inperking in Maart op 237 000 gestaan, wat beteken dat die organisasie tydens die inperking ’n netto groei van meer as 13 000 lede toon. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende…

Op pad na 300 000: AfriForum herbelyn sy bestuurstrukture
|

Op pad na 300 000: AfriForum herbelyn sy bestuurstrukture

AfriForum het besluit om sy bestuurstrukture funksioneel te herbelyn om te voldoen aan die eise wat deur dié organisasie se sterk groei gestel word. Nie net het AfriForum se ledetal pas die 226 000-kerf verbygesteek nie, maar dié organisasie se aktiwiteite, projekte en aantal vrywilligers het ook tienvoudig toegeneem oor die afgelope jare. Kallie Kriel,…

|

AfriForum ondersoek vertrapping van regte in 2016

Politiese ideologieë soos transformasie, regeringsinmenging asook die hoë misdaadsyfer is van die grootste faktore wat lei tot die vertrapping van eerste generasie menseregte in Suid-Afrika. Só meen Johan Nortjé, navorser by die AfriForum Navorsingsinstituut (ANI), wat die stand van burgerregte in 2016 ondersoek en die bevindings daarvan pas in die jaarlikse burgerregte-indeks bekend gestel het….

End of content

End of content