AfriForum se Bultfontein-tak reorganiseer
Die AfriForum-tak in Bultfontein het op 23 Januarie 2023 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak gereorganiseer en nuwe bestuurslede verkies…
Die AfriForum-tak in Bultfontein het op 23 Januarie 2023 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak gereorganiseer en nuwe bestuurslede verkies…
AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Hoogland-streek se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se…
Die AfriForum-buurtwagte in Bethlehem, Bultfontein, Harrismith, Odendaalsrus, Ventersburg, Winburg en die Sandrivier-distrik het op 17 Mei 2019 aan dié organisasie se nasionale…
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op Sondag 14 April 2019 gehelp om twee verdagtes te arresteer. Dié verdagtes is in verband met huisbrake…
Die AfriForum-buurtwagte in Bultfontein, Harrismith, Winburg en die Sandveld-distrik het op 8 Maart 2019 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om…
Die AfriForum-tak in Bultfontein het ’n boom elk by Hoërskool Bultfontein en by die plaaslike tehuis vir bejaardes geplant as…
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op 14 Augustus 2018 drie vermeende onwettige jagters met drie ystervarkkarkasse in hul besit vasgetrek. Die jagters het…
AfriForum het vandeesweek Bloemfontein, Dealesville, Boshof en Bultfontein se watergehalte as deel van die burgerregte-organisasie se nasionale blou-en-groendruppelprojek getoets en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing