SA ekspat opgeroep om te help by Covid-19-toetsstasies in Nieu-Seeland
|

SA ekspat opgeroep om te help by Covid-19-toetsstasies in Nieu-Seeland

  Die popmusiek-ikoon Madonna het onlangs onder skerp kritiek deurgeloop toe sy op ’n video  vanuit ’n melkbad vol roosblare na die koronapandemie as ’n groot “gelykmaker” verwys het. Hoewel haar stelling nie noodwendig die sosio-ekonomiese uitdagings wat baie middel- en laerklasgroepe in die gesig staar weerspieël nie, is dit tog tot ’n sekere mate…

AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig
| | | | |

AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig

AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in plaasmoorde en -aanvalle in Suid-Afrika verslag te doen. Dit volg nadat verskeie internasionale en buitelandse media groot blootstelling gegee het aan ’n valse bewering dat Suid-Afrikaanse plaasmoorde tans die laagste in die afgelope 20 jaar is.

|

AfriForum verheug oor groeiende buitelandse teenstand teen grondonteieningsplanne

Die burgerregte-organisasie AfriForum neem met waardering kennis van die mosie wat pas deur die Nederlandse parlement aanvaar is. Dié mosie versoek dat die Nederlandse regering standpunt teen die Suid-Afrikaanse regering se voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding inneem. AfriForum verwelkom ook dat die mosie duidelik verklaar dat sodanige rasgebaseerde onteiening sonder vergoeding, strydig met menseregte…

|

Begrotingsrede 2016: Buitelandse beleggers nodig – AfriSake

  Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Hoewel die meeste verbruikers ’n sug van verligting slaak na afloop van die 2016 begrotingsrede, is die sakeregte-waghond AfriSake van mening dat die minister van finansies egter versuim het om buitelandse beleggers te oortuig om opnuut te belê in die Suid-Afrikaanse ekonomie. 

End of content

End of content