Noodwaterpunt voorsien Bronkhorstspruit-gemeenskap van water
| |

Noodwaterpunt voorsien Bronkhorstspruit-gemeenskap van water

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op 28 Februarie water aan die Bronkhorstspruit-gemeenskap verskaf. Dit volg nadat sekere dele van die dorp sonder water moet klaarkom omdat pompe ná jare se verval en die afskeep van roetine-instandhouding vervang moet word. Verlede jaar, November het dié tak reeds noodwaterpunte by Hoërskool Erasmus opgerig aangesien die gemeenskap kort-kort sonder…

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak maak monumente skoon
| |

AfriForum se Bronkhorstspruit-tak maak monumente skoon

AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente in die gebied skoongemaak en opgeknap. “Geskiedenis speel ’n belangrike rol in ons lewe. Dit help ons om uit die verlede te leer om beter besluite in die toekoms te neem. Daarom moet hierdie monumente bewaar word vir die toekoms,” sê…

End of content

End of content