AfriForum se buurtwag in Bronkhorstspruit help met brand tydens sigbaarheidspatrollie
| | | |

AfriForum se buurtwag in Bronkhorstspruit help met brand tydens sigbaarheidspatrollie

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag het op 1 Oktober in die vroeë oggendure hulp verleen aan ’n gesin wie se huis gebrand het. Magda Lewis, voorsitter van AfriForum se Bronkhorstpruit-buurtwag, en haar kollega het tydens ’n roetinesigbaarheidspatrollie ’n swart rookwolk gesien en onmiddellik ondersoek ingestel. Hul het besef dit is ’n huis wat brand en die buurtwag…

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag help SAPD ná skietvoorval
| |

AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag help SAPD ná skietvoorval

Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het die SAPD op 28 September 2020 in ’n skietvoorval bygestaan nadat ’n gewapende roof skeefgeloop het. Dit volg nadat ’n sakeman en sy twee seuns vermoedelik van hul sakeonderneming na hul huis agtervolg is. Die sakeman het sy oudste seun by die kompleks waar hy woon afgelaai toe ’n wit…

End of content

End of content