Kabeldiewe loop hul rieme styf
| |

Kabeldiewe loop hul rieme styf

Die Brits-buurtwag het op 18 Februarie inligting vanaf ’n AfriForum-lid ontvang dat twee verdagtes besig was om die treinspoor agter Lighthouse Christian College in Raasblaarstraat te beskadig. Lede van AfriForum se Brits-buurtwag het hulle na die toneel gehaas en verskeie sekuriteitsmaatskappye soos Monitor Net, Protego, Secra, PPS en Transnet het ook hulp verleen. ’n Beskrywing…

AfriForum-buurtwaglede maak gru-vonds in park
| |

AfriForum-buurtwaglede maak gru-vonds in park

Die Brits-tak het na aanleiding van ’n liggaam, van ’n onbekende persoon, wat op 5 Februarie in ’n park in Van Deventerstraat ontdek is, besluit om met die plaaslike gemeenskap hande te vat en Kareepark in Bodensteinstraat op 6 Februarie skoon te maak. Lang gras is ’n groot veiligheidsrisiko vir die omliggende gemeenskap. Een van…

Sukses: AfriForum-buurtwag weer plaasaanval af
| |

Sukses: AfriForum-buurtwag weer plaasaanval af

Die AfriForum-buurtwag in Brits, Noordwes, het op 31 Augustus daarin geslaag om ’n plaasaanval af te weer. Omstreeks middernag het die buurtwag ’n noodroep vanaf ’n inwoner op ’n plaas buite die dorp ontvang. Volgens die slagoffer het ’n groep verdagtes haar plaas se heining geknip en was in daardie stadium besig om haar huis…

Brits-buurtwaglede ontvang opleiding
| |

Brits-buurtwaglede ontvang opleiding

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 29 April opleiding in toneelhantering by Hennier Barnard ontvang. Die toneelhantering is aan verskeie sektorleiers aangebied wat die inligting dan aan die res van die buurtwaglede sal kommunikeer. Volgens Armand Viljoen, AfriForum se distrikskoördineerder vir Marico, is die opleiding van kardinale belang om te verseker dat AfriForum se buurtwaglede…

AfriForum se Brits-buurtwag hou massapatrollie
| |

AfriForum se Brits-buurtwag hou massapatrollie

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 en 26  Februarie ’n massapatrollie gehou om sigbaarheid in dié dorp te verhoog. Die massapatrollie het hoofsaaklik op die dorpsgebied gefokus. Vyftig patrolleerders in 28 voertuie het tussen 19:00 tot 01:30 altesaam 960 kilometer tydens die patrollie afgelê. Geen ernstige voorvalle is aangemeld nie. “Dit is vir AfriForum…

End of content

End of content