AfriForum help om selfoondief vas te trek
| |

AfriForum help om selfoondief vas te trek

AfriForum se Brits-buurtwag het op 1 Februarie in samewerking met SECRA Fencing and Security ’n verdagte vasgetrek wat ’n selfoon by ’n onderneming in die dorp gesteel het. Die buurtwag het om 09:35 inligting van die voorval in Harringtonstraat ontvang. Die buurtwag-reaksielede en SECRA het dadelik gereageer nadat die foon se bewegings nagespeur is. Die…

AfriForum se Brits-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Brits-tak reorganiseer

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Brits-tak het op 25 Januarie 2023 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer is. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en het tussen 17 en 22 Januarie lede nomineer wat die tak op die bestuur sal verteenwoordig. Verskeie veiligheidskwessies in die gebied is ook tydens die vergadering bespreek en die…

AfriForum se Brits-buurtwag trek verdagte vas
| |

AfriForum se Brits-buurtwag trek verdagte vas

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 28 Julie een van vier verdagtes vasgetrek wat besig was om persone in die Zandfontein-omgewing te beroof. Die Brits-buurtwag se Gemeenskaplike Operasionele Sentrum (GOS) het omstreeks 15:15 ’n versoek om hulp vanaf ’n buurtwaglid ontvang. ’n Werknemer van ’n naburige plaas het inligting deurgegee dat hulle aangeval is en…

Brits-tak help om verdagte vas te trek
| |

Brits-tak help om verdagte vas te trek

Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 2 Julie omstreeks 17:45 inligting vanaf die beheerkamer ontvang oor verdagtes wat besig is om ’n voertuig in die Zandfontein-omgewing te steel. Die buurtwag en PPS Sekuriteit (PPS) is na die toneel ontplooi. PPS het een van die verdagtes aangekeer, terwyl ’n ander verdagte gevlug het. Die Mooinooi-SAPD het…

AfriForum se Brits-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Brits-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in Brits het op 5 Augustus sy huidige bestuur gereorganiseer. Johan de Klerk, voormalige ondervoorsitter van die tak, het die leisels oorgeneem as voorsitter. Die nuwe takbestuur bestaan verder uit Philip Riekert (tesourier), Adél Breytenbach (sekretaris) en Thys van Heerden (veiligheidsvoorsitter). “In dié stadium is veiligheid vir ons die grootste prioriteit en dit is…

AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree
| |

AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat die kragreus beplan om die elektrisiteitstoevoer na die Brits-omgewing vanaf 3 Julie 2020 te sny. Dít volg nadat Eskom op AfriForum se skrywe gereageer het waarin die kragvoorsiener aanvoer dat hulle die reg voorbehou om elektrisiteit te sny. Eskom het ook in…

AfriForum se Brits-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny
| |

AfriForum se Brits-tak loods petisie ná Eskom dreig om krag te sny

AfriForum se Brits-tak het ’n petisie opgestel nadat Eskom gedreig het om dié dorp en die omliggende gebiede se elektrisiteit van 3 Julie 2020 te sny weens die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit se skuld. Die munisipaliteit skuld ongeveer R138 miljoen aan Eskom en die organisasie hoop dat die petisie sal help om te verhoed dat die elektrisiteitstoevoer gesny word….

AfriForum se Brits-tak verskaf skolehulppakkette
|

AfriForum se Brits-tak verskaf skolehulppakkette

Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Laerskool De Kroon, Hoërskool Brits, Laerskool Sonop, asook Laerskool Pansdrif het dié pakkette ontvang om hulle te help om gereed te wees om te heropen….

AfriForum se Brits-tak help munisipaliteit met herstelwerk
| |

AfriForum se Brits-tak help munisipaliteit met herstelwerk

AfriForum se Brits-tak het die afgelope tyd in samewerking met Madibeng Plaaslike Munisipaliteit en die Departement van Openbare Werke riool-, water-, krag-, en vullisverwyderingsprojekte in Sonop gedryf. Dié projekte het plaasgevind nadat die Sonop-gemeenskap die afgelope 10 maande met erge riool- en diensleweringsprobleme gesukkel het. AfriForum het die Departement van Openbare Werke met dié probleme…

AfriForum 12 takke sterker sedert begin van 2016
|

AfriForum 12 takke sterker sedert begin van 2016

AfriForum het sedert April vanjaar reeds ses nuwe takke gestig, wat beteken dat dié burgerregte-organisasie dus 12 nuwe takke sterker geword het in 2016. Die takke wat sedert April gestig is, is in Bronkhorstspruit, Brits, Potchefstroom, Koster, Primrose en Ottosdal. Takke is ook vroeër vanjaar in Zambesi, Alberton, Nigel, Heidelberg in Gauteng en Upington gestig….

End of content

End of content