Botswana-aangeleentheid: Uitspraak in herroepingsaansoek voorbehou hangende samesprekings
| |

Botswana-aangeleentheid: Uitspraak in herroepingsaansoek voorbehou hangende samesprekings

Waarnemende adjunkregterpresident T.J. Raulinga het vandag uitspraak voorbehou tot 6 Junie 2022 in die Suid-Afrikaanse regering se aansoek om herroeping van die beslissing wat die regering noop om wedersydse regshulp aan die Botswana-regering te verskaf. Uitspraak is voorbehou ten einde die partye die geleentheid te gee om samesprekings te hou oor die Suid-Afrikaanse regering se…

Departement se weiering om Botswana met regshulp by te staan, kan dalk regsverydeling wees
|

Departement se weiering om Botswana met regshulp by te staan, kan dalk regsverydeling wees

  Die Suid-Afrikaanse Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste se weiering of versuim om die regering van Botswana met wedersydse regshulp by te staan, kan moontlik op regsverydeling neerkom. Só meen adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Nel het vandag aangekondig dat dié eenheid ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola, die Minister…

AfriForum gaan Minister van Justisie dwing om op te tree in Botswana-saak
| |

AfriForum gaan Minister van Justisie dwing om op te tree in Botswana-saak

AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola, Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gebring het om dié Departement te dwing om die wedersydse regshulp te fasiliteer in die geldwassery-en-bedrogsaak waarby die sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe, skoonsuster van pres. Cyril Ramaphosa en vrou van…

AfriForum, adv. Gerrie Nel verteenwoordig Botswana-regering in geldwassery-en-bedrogsaak
| |

AfriForum, adv. Gerrie Nel verteenwoordig Botswana-regering in geldwassery-en-bedrogsaak

AfriForum het vandag aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, amptelik deur die Botswana-regering aangestel is om dié regering te verteenwoordig in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak waarby sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe, geïmpliseer word. Motsepe-Radebe is president Cyril Ramaphosa se skoonsuster en Jeff Radebe se vrou. Adv. Nel en adv. Phyllis Vorster van AfriForum se privaatvervolgingseenheid…

End of content

End of content