Balju moet ‘belastingplunderaar’ Brian Molefe se bates opskryf
|

Balju moet ‘belastingplunderaar’ Brian Molefe se bates opskryf

Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, het die einde van die regsroete bereik nadat hy alles moontlik probeer doen het om nie R10 miljoen se pensioengeld terug te betaal nie. Molefe staar nou privaatvervolging deur AfriForum se adv. Gerrie Nel in die gesig nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nog nie met stappe teen hom begin…

End of content

End of content