|

AfriForum parlement toe oor Eskom-tariewe en brandstofheffing

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag twee energieverwante petisies, onderskeidelik oor Eskom se prysskok en die onlangse brandstofheffing, by die parlement ingedien. Eskom vra vir ’n verhoging van 15% per jaar oor die volgende drie jaar by die nasionale energiereguleerder (Nersa). Nersa sal in Maart 2019 aankondig wat sy besluit oor Eskom se tariefaansoek is. Volgens…

End of content

End of content