Veggees laat Vrystaatse boere moed hou te midde van brande
Deur Chanté Kelder Die Wes-Vrystaat, gewoonlik gekleur in skakerings van donkergroen en goue velde, is in swart gehul ná…
Deur Chanté Kelder Die Wes-Vrystaat, gewoonlik gekleur in skakerings van donkergroen en goue velde, is in swart gehul ná…
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Springs het op 16 Oktober 2020 brandbestrydingstoerusting aan die Endicott-buurtwag oorhandig. ’n Brandbestrydingstoestel met ’n…
AfriForum se Malalane-buurtwag en MBM Protection Services het op 26 Augustus gehelp om brande in Marlothpark te blus. Dié brande…
AfriForum-buurtwaglede in Tzaneen het op 22 Augustus opleiding in brandbestryding ontvang wat deur die Letaba Fire Protection Association aangebied is. Altesaam…
Nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n skrywe aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig het om te versoek dat ’n bakkie, wat…
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het hul nuwe waterkar ingespan om op 9 Augustus 2020 in samewerking met die Mangaung-brandweer ’n brand…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus….
Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 Mei 2020 ’n skrywe aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kuruman-buurtwag het op 9 November 2019 brandbestrydingsopleiding ontvang. Altesaam tien buurtwaglede het die kursus bygewoon wat onderwerpe soos…
AfriForum se Springs-tak het in Junie ’n nuwe waterpomp vir die Endicott- en Vischkuil-gemeenskap se brandkar geskenk. Dié tak het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing