AfriForum se Standerton-buurtwag help om brandende huis te blus
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag help om brandende huis te blus

Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Woensdag 2 Oktober 2019 kragte saamgespan om ’n brandende huis in Kosmospark te help blus. Die buurtwag is ontplooi nadat hulle in kennis gestel is dat die huis brand en hulp benodig word om die vlamme te blus. Die plaaslike brandweer is geskakel, maar het nie opgedaag nie. Volgens Bronwen…

AfriForum se Winburg-buurtwag help om veldbrande te blus
| |

AfriForum se Winburg-buurtwag help om veldbrande te blus

AfriForum se Winburg-buurtwag het op 13 September 2019 gehelp om veldbrande in die gebied te bestry en te blus. ’n Voertuig het Saterdagoggend omgeslaan nadat die bestuurder beheer daaroor verloor het. Die veld naby die Wildlife Sanctuary in Winburg het tydens dié ongeluk aan die brand geslaan. Trevor Kalp, voorsitter van AfriForum se Winburg-buurtwag, is oor die…

|

Adv. Gerrie Nel in hof teen Ford: Só verloop dit tot dusver

Getuienis is vandeesweek in die Wes-Kaapse hoë hof gelewer in die geregtelike doodsondersoek na Reshall Jimmy wat in Desember 2015 doodgebrand het toe die Ford Kuga wat hy bestuur het na bewering aan die brand geslaan het. Dié ondersoek sal bepaal of Ford vir Jimmy se dood vervolg kan word. Maandag sou Jimmy se verjaardag…

End of content

End of content