Brakpan-buurtwag ontvang bloedingbeheeropleiding
| |

Brakpan-buurtwag ontvang bloedingbeheeropleiding

Die AfriForum-buurtwag in Brakpan het op 18 Mei opleiding ontvang wat hulle bemagtig om op die korrekte wyse op te tree in noodsituasies. Hierdie opleiding is gefokus op die beheer van bloeding en sal die patrolleerders die kennis gee om mekaar op die regte wyse by te staan indien iemand ’n ernstige wond opdoen. Hierdie…

AfriForum se Brakpan-tak help met herstelwerk by Tweedy Park
| |

AfriForum se Brakpan-tak help met herstelwerk by Tweedy Park

Die AfriForum-tak in Brakpan het die afgelope naweek gehelp om twee geisers by die Tweedy Park-woonsteleenhede, wat hoofsaaklik bejaarde inwoners huisves, te vervang. Dít volg nadat gemeenskapslede en die inwoners die afgelope jare verskeie klagtes by die Ekurhuleni-metro ingedien het oor die agteruitgang van die eenhede. Die tak het in die verlede al die metro…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Brakpan-tak hou massaskoonmaakprojek
|

#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Brakpan-tak hou massaskoonmaakprojek

Die AfriForum-tak in Brakpan het op 19 Oktober 2019 ’n suksesvolle massaskoonmaakprojek by die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes aangepak. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self op te los. Die tak het binne asook buite rondom die tehuis skoongemaak. Die gras is deur ’n plaaslike…

AfriForum se Brakpan-tak skenk gedenkwoud vir dorp se 100ste bestaansjaar
| |

AfriForum se Brakpan-tak skenk gedenkwoud vir dorp se 100ste bestaansjaar

Die AfriForum-tak in Brakpan het in September as deel van die organisasie se boomplantmaandprojek 100 vaderlandswilgerbome by die plaaslike begraafplaas geplant ter viering van die dorp se 100ste bestaansjaar. Lede van AfriForum se Brakpan-tak was drie naweke lank druk besig met voorbereidings vir dié geleentheid. Die projek het in drie fases plaasgevind, waarvan fase een…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering

Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding is in Brakpan aangebied onder leiding van inspp. Eruka Mackenzie en Christo Botha van die Ekurhuleni-metropolisie. Nagenoeg 95 mense het die geleentheid bygewoon, wat hoofsaaklik op die hantering en beveiliging van misdaad- en ongelukstonele gefokus…

|

AfriForum loods nasionale begraafplaas-skoonmaakaksie

Talle mense moet jaarliks toekyk hoe hul geliefdes se grafstene geplunder word of onder bossies toegroei in begraafplase landwyd. Luidens mediaberigte word tientalle grafstene ook jaarliks gesteel en die waardevolle marmer of graniet verkoop of selfs vir kombuistoonbanke gebruik. Die burgerregte-organisasie AfriForum beywer hom reeds die afgelope paar jaar vir die skoonmaak en instandhouding van…

End of content

End of content