AfriForum se Schweizer Reneke-tak skep hoop tydens boomplantmaand
Die AfriForum-tak in Schweizer Reneke het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand vyf swartkareebome by die ingang van die…
Die AfriForum-tak in Schweizer Reneke het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand vyf swartkareebome by die ingang van die…
Die AfriForum-tak in Worcester het deur die loop van September 17 bome geplant en geskenk as deel van dié…
Die AfriForum tak in Fochville het 16 inheemse bome geskenk as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Laerskool Losberg, Laeskool…
Die AfriForum-tak in Germiston het vyf bome by Afrikaanse Hoërskool en twee bome by Laerskool Elspark in Germiston geplant as…
Die AfriForum-tak in Hertzogville het ’n swartkareeboom by die Cheeky Chick-restaurant in die dorp geplant as deel van dié burgerregte-organisasie…
Die AfriForum-tak in Vryburg het, as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand, 11 vaderlandswilge by die Voorbereidingskool en drie in…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het twee bome by die ingang van die dorp se begraafplaas geplant as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Winburg het nege bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Bultfontein het ’n boom elk by Hoërskool Bultfontein en by die plaaslike tehuis vir bejaardes geplant as…
Die AfriForum-tak in Springs het vyf tontelhouteby Hoërskool Dr. Johan Jurgens as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing