|

AfriForum en die Suiderberg Skool verseker ʼn groener toekoms

Leerlinge van die Suiderberg Skool in die weste van Pretoria het vandag ingegryp en 12 Vaderlandswilgbome (Combretum erythrophyllum) langs hul skool se rugbyveld geplant. Dié skool spog met verskillende sentrums, waaronder ʼn bousentrum, waar leerlinge kan help met kleinskaalse bouwerk, loodgietery en onderhoud van die skool se tuine. “Die leerlinge het gehelp om ʼn afdak…

|

Affies en AfriForum gaan groen in boomplantmaand

Leerlinge by die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Gr.8-leerlinge aan dié skool het vandag elkeen ingespring en as deel van AfriForum se nasionale boomplantmaand ʼn Vaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) voor hul koshuis geplant. “Dit is vir ons ʼn groot voorreg om waar ook al ons kan,…

|

AfriForum verhoed onwettige oes van beskermde boom

Die AfriForum-tak in Tzaneen het vandeesweek ’n strafregtelike klag by die polisie ingedien teen persone wat vermoedelik betrokke is by die onwettige oes en handel in die beskermde Breonadia Salicina (Mingerhout-bome) buite die dorp. Dít volg nadat lede van die Tzaneen-tak opgemerk het dat persone sonder permitte dié bome in ʼn versteurde woud in die…

End of content

End of content