AfriForum in Velddrif skep hoop deur bome te plant
Die AfriForum-tak in Velddrif het in September 15 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Velddrif het in September 15 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Biesiesvlei het twee swartkareebome by die Biesiesvlei Padstal as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
AfriForum het vanjaar boomplantmaand afgeskop deur sowat 600 swartkareebome aan AfriForum-takbestuurslede te skenk wat die organisasie se nasionale kongres in…
AfriForum vier boomplantmaand, wat op 1 September begin, en het reeds 500 swartkareebome (Searsia lancea, voorheen die Rhus-genus) aan AfriForum-takbesture geskenk….
Die AfriForum-takke in Limpopo het in September vanjaar 50 bome by verskeie skole en parke regoor die provinsie as…
Die AfriForum-takke in groter Pretoria het tydens September vanjaar ongeveer 202 bome geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het wêreldhabitatdag, wat vanjaar op 2 Oktober plaasgevind het, tydens die hele Septembermaand gevier deur altesaam 1…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Potchefstroom-tak het boomplantmaand afgesluit deur 24 vrugtebome in die dorp aan te plant.
AfriForum se Hessekwa-tak het ’n finansiële skenking aan die Gaan Groen Knysna-projek gemaak. Dié projek behels die rehabilitasie van dié…
AfriForum se Brakpan-tak het tien bome aan die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes geskenk as deel van die burgerregte-organisasie se boomplantmaandveldtog.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing