Boomplantmaand: AfriForum se Bethlehem-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 21 September 2019 vyftig bome by die Charlotte Theron-kinderhuis geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 21 September 2019 vyftig bome by die Charlotte Theron-kinderhuis geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het tien kareebome by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse…
Die AfriForum-tak in Boksburg het op 13 September 2019 vyf bome by Laerskool Goudrand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 11 September 2019 vyf witstinkhoutbome by een van die dorp se ingange geplant as deel…
AfriForum se Bethal-tak het 2018 op ’n hoë noot met ’n reuseslaggatvullingsprojek in Bethal se sentrale sakekern afgesluit.
Die AfriForum-tak in Middelburg het drie bome en vyf struike by skole en tehuise in dié dorp geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Edenvale het 20 bome by verskeie kleuterskole, asook in ’n gedeelte van die vleiland in Edenvale geplant…
Die AfriForum-tak in Vryburg het in samewerking met Working on Fire- (WOF-) werkers die plaaslike konsentrasiekampbegraafplaas en -park skoongemaak en…
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot het op 16 Maart tien geelhoutbome by die Laerskool Wonderboom-Suid geplant. Die geelhoutboom (Podocarpus latifolius)…
AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het die afgelope naweek vyf vaderlandswilge (Combretum erythrophyllum) aan Laerskool Magalieskruin geskenk.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing