Boomplantmaand: AfriForum se Reitz-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Reitz-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Reitz het op 30 September 2019 vier bome by die Hoërskool Reitz geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand­projek. Volgens Jp Nel, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Hoogland, het AfriForum reeds vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit ’n…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Edenvale het op 20 September 2019 drie bome by die Laerskool M.W. de Wet geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Peter Kingsley, voorsitter van AfriForum se Edenvale-tak, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het vyf witstinkhout- en vyf kannabasbome by verskeie skole en die dorp se aftree-oord geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Eugene van Aswegen, AfriForum se distrikskoördineerder vir KwaZulu-Natal, beoog die organisasie om vanjaar meer as 3 000 bome dwarsoor die land te plant. “Deur inheemse bome te plant,…

AfriForum plant bome by Hoërskool Waterkloof
| |

AfriForum plant bome by Hoërskool Waterkloof

AfriForum het op Woensdag 18 September 2019 tien Vanwykshoutbome by Hoërskool Waterkloof geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Dit is die eerste van ’n reeks boomplant-aksies wat AfriForum se takke in Pretoria gedurende September aanpak. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se distrikskoördineerder vir Groter Pretoria, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as…

AfriForum skop boomplantmaand vir die Wes-Kaap in die Matzikama-streek af
| |

AfriForum skop boomplantmaand vir die Wes-Kaap in die Matzikama-streek af

AfriForum het boomplantmaand vir die Wes-Kaap vanjaar in die Matzikama-streek afgeskop. Die burgerregteorganisasie se Vredendal-tak het die afgelope week bome geplant by die Naasdrift Primêre Skool, Hoërskool Nuwerus, Kleinrivier Primêre Skool, Lutzville Golfklub, Hoërskool Lutzville en Trawal Primêre Skool. Die tak beplan ook om bome by’n paar ander skole in die omgewing te plant. Die…

|

AfriForum verhoed onwettige oes van beskermde boom

Die AfriForum-tak in Tzaneen het vandeesweek ’n strafregtelike klag by die polisie ingedien teen persone wat vermoedelik betrokke is by die onwettige oes en handel in die beskermde Breonadia Salicina (Mingerhout-bome) buite die dorp. Dít volg nadat lede van die Tzaneen-tak opgemerk het dat persone sonder permitte dié bome in ʼn versteurde woud in die…

End of content

End of content