AfriForum se Reitz-tak neem deel aan #OnsDorp-projek
| |

AfriForum se Reitz-tak neem deel aan #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Reitz het vandeesmaand aan dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog deelgeneem. Die tak het onder meer paaie geverf en bome by die plaaslike hoërskool geplant. Die projek behels die opknapping van dorpe waarin AfriForum gevestigde takke het. “Die #OnsDorp-veldtog is geloods om ons dorpe en woongebiede op te knap. Munisipaliteite doen nie meer instandhoudingswerk…

AfriForum-tak in Parys plant bome vir boomplantmaand
| |

AfriForum-tak in Parys plant bome vir boomplantmaand

AfriForum se Parys-tak het op 28 September vyf bome geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek. Die bome is onderskeidelik by die Sonskyn-tehuis vir bejaardes en die Dome Primary School geplant. Albei dié instansies is baie dankbaar vir die aanplant van die bome op hulle terreine. “Om ’n boom te plant wys dat ’n mens…

AfriForum se Overstrand-tak vier boomplantmaand
| | |

AfriForum se Overstrand-tak vier boomplantmaand

AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool Hermanus geplant. “Ons bedank elke persoon wat tot die suksesvolle afloop van die projek bygedra het. Die skool en sy leerders was baie opgewonde om die bome te plant,” sê Cuan Elgin, voorsitter van AfriForum…

AfriForum se Keimoes-tak neem aan boomplantmaandprojek deel
| | |

AfriForum se Keimoes-tak neem aan boomplantmaandprojek deel

Die AfriForum-tak in Keimoes het van 15 tot 26 September verskeie boomspesies geplant ter viering van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die volgende spesies is onder meer geplant: Olienhoutboom, kareeboom, swartebbehoutboom, Karooboerboonboom, wilgerboom en Johannesbroodboom. Altesaam 119 bome is by nege laerskole in die gebied geplant en ’n verdere 25 bome by twee kerke. Die skole…

End of content

End of content