AfriForum se Worcester-tak plant bome by Hexpark Primêre Skool
Die AfriForum-tak in Worcester het in September 10 bome geskenk en geplant by Hexpark Primêre Skool nadat dié skool ’n…
Die AfriForum-tak in Worcester het in September 10 bome geskenk en geplant by Hexpark Primêre Skool nadat dié skool ’n…
AfriForum se tak in Witrivier het op 14 Oktober spekbome geplant by skole in Witrivier. Dit vorm deel van AfriForum…
AfriForum se tak in Bethal het op 14 Oktober bome by die polisiestasie in Bethal geplant. Dié aksie vorm deel…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 September tien inheemse bome aan die Morgenzon Landbou Akademie geskenk. Hierdie inisiatief vorm deel…
Die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 19 September bome in ’n park in Heiderand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se…
Deur Alet Rademeyer Sedert 1983 word Nasionale Boomplantmaand elke jaar in September gevier. AfriForum het in 2011 ook besluit…
AfriForum het op 28 Augustus sy jaarlikse boomplantmaand afgeskop deur ses Natal-vyebome (Ficus natalensis) by The Lucky Lucy Foundation (http://www.luckylucy.org/)…
Die AfriForum-tak in Coligny het onlangs 10 Vanwykshoute en 20 bosveldkatjiepierings by G. R. Setsetse Primary School geplant as deel…
AfriForum se Pongola-tak het onlangs tien rooi-essenhoute by die Pongola Akademie en die plaaslike gemeenskapsentrum geplant. Volgens Eugene van Aswegen,…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 15 Oktober 2019 tien bome by die Prestasieskool in Elspark en die Afrikaanse Hoërskool Germiston geplant….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing