AfriForum se Boksburg-tak kies nuwe bestuur
| |

AfriForum se Boksburg-tak kies nuwe bestuur

Die AfriForum-tak in Boksburg het op 23 Mei ’n aanlyn vergadering via Microsoft Teams gehou waartydens ’n nuwe takbestuur aangekondig is. AfriForum-gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende lede is tot die bestuur verkies: Frankie Pedreiro (voorsitter), Gerald O’Kelly (ondervoorsitter), Bianca Matthyser (sekretaresse), Henlo…

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering
| |

AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte ontvang opleiding in toneelhantering

Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding is in Brakpan aangebied onder leiding van inspp. Eruka Mackenzie en Christo Botha van die Ekurhuleni-metropolisie. Nagenoeg 95 mense het die geleentheid bygewoon, wat hoofsaaklik op die hantering en beveiliging van misdaad- en ongelukstonele gefokus…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Boksburg het op 13 September 2019 vyf bome by Laerskool Goudrand geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Helen Bergh, voorsitter van AfriForum se Boksburg-tak, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant, bewaar ons nie net ons omgewing en…

End of content

End of content