Gesin dankbaar moordenaars van hul bejaarde ouers is skuldig bevind
|

Gesin dankbaar moordenaars van hul bejaarde ouers is skuldig bevind

  Die familielede van die vermoorde Fanie (78) en Colleen Engelbrecht (74) van die plaas Welgevonden naby Poortjie aan die Wes-Rand, het vandag van verligting gehuil toe die moordenaars van die egpaar aan moord, roof en die besit van onwettige vuurwapens skuldig bevind is. Julius Mapayi Goncalves (24) en Jossias Nhalungo (36), beide van Mosambiek,…

Kyk: Saai dien strafregtelike klag in ná buitensporige grondtransaksie deur die GEPF
|

Kyk: Saai dien strafregtelike klag in ná buitensporige grondtransaksie deur die GEPF

Saai, ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm, het vandag namens een van sy lede strafregtelike klagtes by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria ingedien nadat die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) R586,5 miljoen betaal het vir ’n 60%-aandeel in ’n stuk landbougrond van 1 028 ha. Die lid van Saai, Jaco Engelbrecht, is ’n deeltydse boer…

Familieboere: Stigters en bewaarders van die beskawing
|

Familieboere: Stigters en bewaarders van die beskawing

“Let us not forget that the cultivation of the earth is the most important labor of man. When tillage begins, other arts will follow. The farmers, therefore, are the founders of civilization.”– Daniel Webster (Amerikaanse staatsman, 1782 – 1852). Na byna twee eeue geld hierdie gesegde vandag nog. Die beskawing kan eenvoudig nie sonder kos…

AfriForum-span help om duisende bokse by boervroue te kry
|

AfriForum-span help om duisende bokse by boervroue te kry

Oorweldigend! Dit is waarskynlik die beste woord waarmee die Boks-vir-’n-Boervrou-projek beskryf kan word. AfriForum, wat aangebied het om ’n aflaaipunt te wees vir die projek, is die afgelope week letterlik oorstroom met bydraes van die publiek. Elke dag het ’n verteenwoordiger van ’n skool, ’n kerk of onderneming of individue op eie stoom met ’n…

|

Vrou sal marteling en verkragting tydens plaasaanval nooit vergeet

’n Ma van drie wat in Maart 2018 in Hankey in die Oos-Kaap tydens ’n plaasaanval geskiet en verkrag is, sê sy en haar kinders sal nooit ooit weer dieselfde wees of na hul plaas kan terugkeer nie. Die 44-jarige vrou het vandag op ’n nuuskonferensie van AfriForum in Centurion die gebeure tydens die nag…

|

Theo De Jager weer tot president van WLO herkies

AfriForum verwelkom dr. Theo de Jager, uitvoerende direksievoorsitter van die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), se herverkiesing tot president van die Wêreld Landbou-organisasie (WLO). Dr. De Jager was die eerste Suid-Afrikaner wat in 2017 verkies is as president van die WLO en dit is die eerste keer in die organisasie se geskiedenis dat ’n president van…

|

Nuwe landbounetwerkorganisasie wil familieboere bystaan

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, is vandag in Pretoria bekendgestel. Die organisasie is daartoe verbind om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en bevorder. Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai, sê die organisasie is gestig om bykomend tot beleidsbeïnvloeding ook ’n…

|

Landbou-gemeenskap al hoe meer paraat teen plaasmoorde

In 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle wat daarop dui dat, hoewel die probleem vererger, mense beter na hul veiligheid omsien en hulleself beter verdedig. Dit is van die bevindinge wat AfriForum vandag tydens ’n mediakonferensie by sy hoofkantoor in Centurion bekendgemaak het. ’n Ontleding deur AfriForum se…

|

Word deel van AfriForum se veldtog teen onteiening

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek te betrek om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat Thulas Nxesi, die minister van openbare werke, op 21 Desember 2018 dié konsepwetsontwerp in die Staatskoerant gepubliseer het. Ingevolge dié wetgewing het die publiek sestig dae tyd…

End of content

End of content