‘Een oomblik het jy nog … en in ’n oogwink is als weg’
|

‘Een oomblik het jy nog … en in ’n oogwink is als weg’

Deur Alet Rademeyer Die boere in die Wes-Vrystaat en ook dele van die Noord-Kaap wat gebukkend gaan onder enorme skade en veeverliese ná verwoestende brande die afgelope week gewoed het, sal weer opstaan. Maar daarvoor het hul hulp én genade nodig. Na raming is sowat 130 000 ha se weiding in die brande verwoes waarvan een…

Veggees laat Vrystaatse boere moed hou te midde van brande
|

Veggees laat Vrystaatse boere moed hou te midde van brande

  Deur Chanté Kelder Die Wes-Vrystaat, gewoonlik gekleur in skakerings van donkergroen en goue velde, is in swart gehul ná die verwoestende brande wat sedert 13 Oktober woed. As jy die video’s en foto’s op sosiale media sien, is jy geskok en verslae, maar die ware omvang van hierdie brande sal jy nie kan begryp…

Gemoedere loop hoog ná Senekal-gemeenskap nie Horner-moordverdagtes sien
|

Gemoedere loop hoog ná Senekal-gemeenskap nie Horner-moordverdagtes sien

Deur Alet Rademeyer Chaos het omstreeks twaalfuur by die landdroshof in Senekal uitgebreek waar die moordverdagtes van Brendin Horner (21) vlugtig verskyn het. Duisende mense het na die dorp opgeruk om hul woede en misnoeë te kenne te gee. Horner, ’n plaasbestuurder van die Bloukruin Boerdery in Paul Roux, is Donderdagaand wreed deur vermeende veediewe…

Alle lewens maak saak, sê Hartswater-gemeenskap waar moordverdagtes van Brand-gesin verskyn
|

Alle lewens maak saak, sê Hartswater-gemeenskap waar moordverdagtes van Brand-gesin verskyn

  Die gemeenskap van Hartswater en boere en inwoners van die Vaalharts-skema in die Noord-Kaap het vandag opgeruk na die plaaslike hof waar vyf beskuldiges op aanklagte van roof, ontvoering en moord op die Brand-gesin verskyn het. Dan (83) en Breggie Brand (73), en hul dogter Elzabie (54) is Sondag uit hul hoewehuis in Hartswater…

|

Barmhartige boer skenk reusevrag graan vir voedselverspreidingsprojek

“Ons is vanjaar met ’n redelike oes in ons omgewing geseën en ons wou terugploeg in ons gemeenskap en mense help wat veral nou in dié krisistyd nie kos op die tafel kan sit nie,” sê Lukie Vermees, ’n barmhartige boer wat onlangs ’n reusevrag graan aan AfriForum geskenk het. Dié graan gaan nou tot…

AfriForum se Welkom-tak versprei 3,5 ton se kosskenkings
|

AfriForum se Welkom-tak versprei 3,5 ton se kosskenkings

Die AfriForum-tak in Welkom het onlangs verskeie kosskenkings van boere in die omgewing ontvang. Hierdie skenkings is gevolglik aangewend om die nood in plaaslike gemeenskappe te verlig. Die tak het 1 ton mieliemeel, 1 ton suikerbone, 1 ton aartappels, 500 kg witbone, soppoeier en sojaprodukte in ontvangs geneem. Die skenkings is versprei met behulp van verskeie gemeenskapsprojekte wat in…

AfriForum help boere deur konserte te hou en blikkieskos in te samel
|

AfriForum help boere deur konserte te hou en blikkieskos in te samel

  Die nood van boere wat die afgelope jare deur die lang uitgerekte droogte vererger is, is ’n saak wat die burgerregte-organisasie na aan die hart lê. AfriForum toer vanjaar saam met ’n paar van die land se topkunstenaars ten bate van boere wat negatief deur die droogte geraak of geruïneer is. Die konserte word…

End of content

End of content