AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes vas te trek
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes vas te trek

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Augustus 2019 tydens ’n plaaspatrollie ’n verdagte groen Isuzu bakkie opgemerk wat vermoedelik gesteelde kanne diesel vervoer het. Die buurtwag en NYSTIQ het vinnig gereageer en die voertuig agterna gesit. Die Standerton SAPD en Kasselman Sekuriteitsdienste is ontbied en ’n verdagte is gearresteer. Die verdagte het skuld erken en is…

|

AfriForum se Marble Hall-buurtwag bied bystand op plaasaanval-toneel

Lede van AfriForum se veiligheidstrukture het Maandagaand blitsvinnig gereageer en bystand gelewer nadat ’n boer, Harm Bonnema (71), vier keer deur drie aanvallers op sy plaas naby Marble Hall geskiet is. Bonnema is Maandag kort ná 19:00 uit na sy bakkie op die plaaswerf om ’n sleutel te gaan haal toe drie aanvallers op hom…

|

Is SA op pad na ’n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf…

|

Saggeaarde vermoorde boer van Tonteldoos se hofsaak begin

Deur Mariska Batt ’n Ware gentleman. Dít is hoe Claudine van Wyk haar pa, Sarel Janse van Rensburg, onthou. Janse van Rensburg, ʼn boer en wewenaar, is op 18 September 2014 op die plaas Froggy Pond naby Tonteldoos, sowat 25 km van Dullstroom vermoor, kort voordat hy sy 76 ste verjaardag sou vier. Vandeesweek sit Van…

End of content

End of content