Gesamentlike oefening bring veiligheidstrukture in die Bo-Karoo byeen
| |

Gesamentlike oefening bring veiligheidstrukture in die Bo-Karoo byeen

Die AfriForum-tak in die Bo-Karoo se Havengabrug-protospan en die Orania-taakspan het op 27 Mei aan ’n gesamentlike veiligheidsoefening deelgeneem. Die doel van hierdie oefening was sodat die lede mekaar beter kon leer ken en om sodoende samewerking tussen dié twee groepe in die streek te versterk. Altesaam 16 mense was deel van hierdie oefening onder…

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging
| |

Kenner maak Oraniërs touwys met selfverdediging

AfriForum se Bo-Karoo-tak het op 26 Mei selfverdedigingsopleiding vir Oraniërs aangebied in samewerking met Leo Prinsloo. Die opleiding het gefokus op verskillende tegnieke hoe ’n mens jouself kan verdedig indien jy nie gewapen is nie. Die opleiding het begin met teorie waar sekere scenarios bespreek is, asook regsaspekte. Van studente, vroue tot meer gevorderde veiligheidsbeamptes…

AfriForum se Bo-Karoo-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Bo-Karoo-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in die Bo-karoo het op 28 April ’n bestuursvergadering gehou waartydens die takbestuur gereorganiseer is. Die nuwe takbestuur bestaan uit Magdaleen Kleynhans (voorsitter en gemeenskapsveiligheid), Adolf Oosthuizen (ondervoorsitter) Marinda de Beer (tesourier en sekretaris), Christiaan Kershoff (plaaslike regeringsake), Wikus van der Walt (jeug), Robin du Plessis (projekte), Minette Botha (kultuur en toerisme) en…

AfriForum se Bo-Karoo-tak maak leerders touwys oor waterveiligheid
| |

AfriForum se Bo-Karoo-tak maak leerders touwys oor waterveiligheid

AfriForum se Bo-Karoo-tak in Orania het op 3 Maart 2022 hul veldtog oor waterveiligheid, wat in samewerking met Orania Veiligheidsdienste (OVD) aangebied is, by Volkskool Orania afgesluit. Dié tak het aan die begin van die jaar toe die vloede begin het, inligtingstukke oor waterveiligheid en die gevare van in die rivier swem wanneer dit in…

End of content

End of content