Bloemhof-tak plaas Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op terme
| |

Bloemhof-tak plaas Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op terme

AfriForum se Bloemhof-tak het die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit op 1 Augustus op terme geplaas nadat dit aan die lig gekom het dat rou riool direk in die Vaalrivier invloei. Dit volg nadat dié tak verskeie klagtes van inwoners van Bloemhof ontvang het saam met video’s en foto’s wat wys hoe rou riool vanaf die dorp…

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
| |

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 14 Augustus 2020 die Edith Smith Tehuis vir Bejaardes op Christiana ontsmet. Die Bloemhof-tak het hulle nuwe ontsmettingstoerusting gebruik om die Christiana-tak te ondersteun met die noodsaaklike ontsmetting. AfriForum se Bloemhof-tak het die gemeenskap regdeur die inperkingstyd bygestaan met die ontsmetting van skole, ondernemings en instansies, asook met die skenking van…

End of content

End of content