AfriForum se Bloemhof-buurtwag spoor gesteelde voertuig op
| |

AfriForum se Bloemhof-buurtwag spoor gesteelde voertuig op

Die AfriForum-buurtwag in Bloemhof het op 13 Oktober 2020 ’n gesteelde voertuig opgespoor nadat hulle inligting ontvang het van vermoedelik gesteelde beeste op die Weltevrede-hoewes. Die tien boere wat skade gely het weens die diefstal het leidrade saam met die buurtwag opgevolg. Die buurtwaglede het ’n Ford Ranger Wildtrack met Gauteng-nommerplate op die hoewe opgemerk wat verdag…

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
| |

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 17 September die Japie Kritzinger Tehuis vir Bejaardes op dié dorp ontsmet. Die tak het vroeër vanjaar toerusting aangekoop om sodoende ondernemings en ander instansies met die ontsmetting van hul terreine en geboue te ondersteun. Gedurende die inperkingstyd het die tak die plaaslike polisiestasie, skole, ’n hospitaal, ondernemings en…

AfriForum se buurtakke deel kos vir kosprojek met mekaar
| |

AfriForum se buurtakke deel kos vir kosprojek met mekaar

Die AfriForum-tak in Bloemhof het besluit om van die surplus voedsel wat hulle as skenkings ontvang het met hul buurtak in Wolmaransstad te deel. Op 18 Augustus is sowat 2 ton aartappels en 250 kg vleis in Wolmaransstad afgelewer. Die verspreiding daarvan word deur die plaaslike N.G. Kerk in samewerking met die AfriForum-tak in Wolmaransstad hanteer. Die kos…

AfriForum se Bloemhof-tak skenk vleis
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk vleis

AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai 150 kg vleis elk aan die Bloemhof-voedselskema en Japie Kritzinger-tehuis geskenk om hulle te ondersteun in die belangrike werk wat hulle sedert die inperking doen. Dié twee instansies maak slegs staat op skenkings om minderbevoorregte gesinne en bejaardes van voedsel…

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet plaaslike kliniek
|

AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet plaaslike kliniek

Die AfriForum-tak in Bloemhof het die Bloemhof-gemeenskapsgesondheidsentrum op 27 Julie 2020 ontsmet nadat die kliniek die tak om hulp genader het. Die tak het vroeër reeds die nodige toerusting aangekoop om skole, klinieke en die polisiestasie te ontsmet. “AfriForum se Bloemhof-tak het gedurende die COVID-19-pandemie bewys dat ons hier is om te help en ’n verskil te…

AfriForum se Stellaland-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum se Stellaland-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Stellaland-takke het die afgelope maand meer as 2 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum se Bloemhof-tak skenk sitrus en aartappels
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk sitrus en aartappels

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 4 en 8 Mei 2020 25 sakke lemoene, 50 sakke nartjies en 10 groot sakke aartappels aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes oorhandig. Van die sitrus en aartappels is ook aan suster Anette Venter van die Chane-kliniek geskenk. Sowat 60 bejaarde vroue is op 10 Mei 2020 met ’n heerlike bord braaivleis en…

AfriForum se Bloemhof-tak skenk handreiniger
|

AfriForum se Bloemhof-tak skenk handreiniger

Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 20 April 2020 handreiniger aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes, die polisiestasie en plaaslike hospitaal geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te bevorder. Dié tak het altesaam 38 bottels, wat elk 500 ml bevat, geskenk. Die Bloemhof-tak het besluit om ’n verskil te maak deur nooddienspersoneel…

AfriForum se Bloemhof-tak help gemeenskap met kosvoorraad tydens staat van inperking
| |

AfriForum se Bloemhof-tak help gemeenskap met kosvoorraad tydens staat van inperking

AfriForum se Bloemhof-tak het op 28 en 30 Maart 2020 voedsel aan minderbevoorregte gesinne geskenk. Dié tak het 200 kg meel, 60 kg vleis en 15 sakke aartappels aan bykans 40 hulpbehoewendes verskaf. Van die kos is ook aan die plaaslike welsynsorganisasie Huis Hananja geskenk. “Dit is noodsaaklik dat ons in tye soos dié saamstaan…

|

Stellenbosch-skole maak skoonskip by Dink of Sink-skoledebat

Moet die SAUK geprivatiseer word? Is daar ’n ekologiese voordeel aan die stygende olieprys? Moet jou ouers vir jou ’n lewensmaat kies? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge vurig debatte gevoer het tydens vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie. Sowat 500 leerlinge van byna 50 skole het aan meer as 1 000 rondtes van debat…

End of content

End of content