|

Oorlogsmuseum in Rosestad wil OG hof toe sleep

Deur Anna-Marie Prinsloo Meer doeltreffende en uitvoerbare beleide moet opgestel word waar dit by die waardasie van die land se erfenisbates kom. Só meen die burgerregte-waghond AfriForum nadat die ouditeur-generaal (OG) die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein ’n gekwalifiseerde oudit gegee het. Die OG het bevind die museum se finansiële state is nie volgens…

End of content

End of content