Bloemfontein-takke versterk radionetwerk met provinsiale mediese nooddienste
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 22 April ’n tweerigtingradiostelsel aan die provinsiale mediese nooddienste in die Vrystaat oorhandig. Dit…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het op 22 April ’n tweerigtingradiostelsel aan die provinsiale mediese nooddienste in die Vrystaat oorhandig. Dit…
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 23 April ’n nuwe volhoubare projek in samewerking met City Run en lede…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein het op 8 April 2022 in hul onderskeie gebiede aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem…
AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak in Bloemfontein het op 26 Februarie padmerke op die hoek van Curlewis- en Raytonweg en Dan Pienaar-rylaan…
Die patrolleerders van AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte in Fichardtpark en Wilgehof het op 5 Februarie 2022 Stop the Bleed-opleiding by Critical…
Die AfriForum-buurtwag in Uitsig, Bloemfontein, se patrolleerders het op 30 Oktober 2021 Stop the Bleed-opleiding by Critical Training Concepts ontvang…
Die AfriForum-tak in Fichardtpark, Bloemfontein, het op die 29 Oktober 2021 met die hulp van Bee Removals bye in Spangenbergstraat…
Deur Carina Bester AfriForum se Bloemfontein-takke is van die begin van Oktober af fluks besig om hul woonbuurte op…
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het hande met hul plaaslike Voortrekkerkommando’s gevat om lewende monumente te plant. AfriForum het bome aan…
AfriForum se Bloemfontein-takke het in September verskeie volhoubare projekte aangepak om die woonbuurte op te knap en dienste te lewer….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing