Zastron-tak dien strafregtelike klagte teen munisipale bestuurder van Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in
| | |

Zastron-tak dien strafregtelike klagte teen munisipale bestuurder van Mohokare Plaaslike Munisipaliteit in

AfriForum se Zastron-tak het op 14 Augustus twee strafregtelike klagtes teen die munisipale bestuurder van die Mohokare Plaaslike Munisipaliteit, M.J Kanwendo, by die Zastron-polisiestasie ingedien. Die eerste klag handel oor die rioolsuiweringswerke wat buite werking is en die tweede klag oor die onwettige vullisterrein. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat die…

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen
| |

Bloemfontein-tak staan sjebien aansoek teen

AfriForum se Bloemfontein-tak het vandag ’n brief oorhandig aan die Vrystaatse Dobbel, Drank en Toerisme Owerheid sowel as die Mangaung-metropolitaanse munisipaliteit, wat ’n aansoek van ’n sjebien teenstaan. Hierdie aansoek kan nie goedgekeur word nie aangesien dit binne 500 m vanaf die Laerskool Onze Rust in Uitsig is. Dít volg nadat dit aan die lig…

Monumentoudit: Bloemfontein-monumente in goeie toestand
| |

Monumentoudit: Bloemfontein-monumente in goeie toestand

Die AfriForum-tak in Bloemfontein het ’n suksesvolle monumentoudit gedoen by drie plaaslike monumente in die stad. Die burgerregteorganisasie doen ’n jaarlikse oudit om die historiese monumente in Suid-Afrika te evalueer en sodoende rekord kan hou van watter monumente aandag verg. Die Brits-monument (op die terrein van die Ou Presidensie), die President Brand-begraafplaas en die Anglo-Boereoorlog-museum/Vrouemonument…

End of content

End of content