Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
Die grootste optog van Afrikaanssprekendes sedert 1994 het vandeesweek in Pretoria plaasgevind toe meer as 10 000 mense by die Voortrekkermonument…
Die grootste optog van Afrikaanssprekendes sedert 1994 het vandeesweek in Pretoria plaasgevind toe meer as 10 000 mense by die Voortrekkermonument…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid se steun aan slagoffers en volgehoue druk om geregtigheid te verseker het daartoe bygedra dat Yolande Maritz…
AfriForum se buurtwagte het die afgelope tyd hard gewerk om booswigte vas te trek terwyl die takke voortgewoeker het met…
Die Appèlhof het vandeesweek bevind dat die sing van “Kill the Boer” nie haatspraak is nie. AfriForum het in 2020…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het hom vandeesweek toegespits op motoriste se veiligheid. Dié organisasie se buurtwagte in en om Pretoria gaan…
AfriForum het hierdie week weer opgestaan teen munisipale verval, misdaad en korrupsie deur verskeie aksies aan te pak. Die AfriForum-tak…
AfriForum het vandeesweek skokkende syfers bekendgemaak oor plaasaanvalle en oor die waterkrisis in die land terwyl die takke voortgegaan het…
AfriForum plaas voortdurend druk op die regering wanneer burgerregte weens verskeie redes misken word. Daarom het die organisasie ’n memorandum…
Die Konstitusionele Hof het Jacob Zuma se verlof tot appèl met koste van die hand gewys en dus bevestig dat…
AfriForum het die afgelope maand verskeie watertoetse in onder meer die Vaalrivier uitgevoer nadat toetse wat vroeër gedoen is, positief…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing