Nuuskommentaar: Julle moet bly wees vir geen beurtkrag sê Eskom
Eskom fluister definitief nie stilletjies dat Suid-Afrika al vry is van beurtkrag vir 114 aaneenlopende dae nie. Die kragreus gebruik…
Eskom fluister definitief nie stilletjies dat Suid-Afrika al vry is van beurtkrag vir 114 aaneenlopende dae nie. Die kragreus gebruik…
AfriForum het vandeesweek ’n reuse-oorwinning behaal deur die regering se planne om R50 miljoen aan Kuba te skenk, te stuit….
Nes ’n mens dink die ANC-regering het dalk die spreekwoordelike lig gesien, fisiese ligte brand deesdae mos maar min, vind…
Suid-Afrika het in 2022 vir ongeveer 200 dae beurtkrag gehad en die vooruitsig vir 2023 lyk nie veel beter nie….
Elke Suid-Afrikaner is terdeë bewus van én ervaar eerstehands die nadelige gevolge van disfunksionele Eskom. Dit is onafwendbaar dat individue,…
Terwyl Suid-Afrika tans gebuk gaan onder beurtkrag, het Eskom ’n tariefaansoek ingedien om die kragtarief met 32,66% te verhoog. Boonop…
Die oplossing vir die land se elektrisiteitskrisis is op die dak van elke huis. Só meen Connie Mulder, hoof van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien rakende Eskom se elektrisiteitsverhoging…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Eskom kan moontlik in die hof koppe stamp oor die inwerkingstelling van bykomende beurtkrag weens die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum en sowel Eskom as die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit in Standerton kan moontlik in die hof koppe stamp…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing