AfriForum se Frankfort-tak hou gemeenskapsvergadering
Die AfriForum-tak in Frankfort het die plaaslike gemeenskap na ’n algemene vergadering op 30 Januarie 2019 genooi om probleme te bespreek wat…
Die AfriForum-tak in Frankfort het die plaaslike gemeenskap na ’n algemene vergadering op 30 Januarie 2019 genooi om probleme te bespreek wat…
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Vrydag 25 Januarie hul eerste maandelikse misdaadvoorkomings- en massapatrollie vir 2019 gehou. Die Fairland SAPD; die…
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die haglike toestand van die dorp verklaar en gevolglik op 17 November ’n massaskoonmaakaksie…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein – wat Uitsig, Pellissier, Fichardtpark, Hospitaalpark, Wilgehof, Langenhovenpark, Rayton-Heuwelsig en Bloemfontein-Noord insluit – het op Vrydag 22 Oktober 2018…
Die AfriForum-tak in Overstrand het twee graad 9-leerders van die Hoërskool Hermanus geborg om die burgerregte-organisasie se jeugkamp tydens die September-skoolvakansie…
AfriForum se Zeerust-tak is onlangs gestig en die loodskomiteelede is Des van Loggerenberg (voorsitter), Pierre van der Walt (ondervoorsitter), Madelein…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 15 September die veiligheid tydens ’n fietsrydag wat by die Hoërskool Ellisras gehou is, behartig.
AfriForum se Nuwerus-plaaswag het op 13 September 2018 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike Matzikama-tak dié behoefte weens ’n toename in…
AfriForum se tak in Lichtenburg het onlangs ’n reorganiseringsvergadering gehou, maar het besluit om vir eers slegs ’n loodskomitee aan…
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing